Zelexa Beauty Spa Logo

Now Closed but you can still book

Zelexa Beauty Spa

Spa

4 Mascidor St, Mossel Bay

$
ask any question
Pedicure
Pedicure
Massage
Massage
Facials
Facials
Manicure
Manicure
Peels
Peels
THE PLACE
  • Type: Beauty Spa
  • Speciality: Massages and Facials
  • Access: Off street
  • Open Plan: 1
  • Private Rooms: 4
  • Couples Rooms: 1
  • Therapists: 5
OPENING HOURS
COMFORTS
  • icon Ambient Scent
  • Comfortable environment
  • Relaxation room
  • icon Fluffy towels
  • icon Place to hang your clothes
  • Restroom on premises
  • icon Payment by credit card
  • icon Accommodation available

services offered

Massage

from R275

Manicure

from R100

Pedicure

from R130

RegimA Peel

from R220

RegimA Facial

from R250

Bio-Sculpture / Acrylic Nails

from R250

Waxing

from R50

Professional Make-up

from R450

Spa Packages

from R810

Pregnancy Treatments

from R275

Special Offers

Teacher & nurses Special: 90min Back, Neck & Shoulder Massage & Full pedicure R360pp

Enquire
about this
ABOUT THIS LISTING

Zelexa Beauty Spa is based in Mossel Bay, a great coastal holiday town.  When entering in to our spa, you will feel calm and relaxed as our friendly staff will welcome you and get you ready for your treatments.

Charlotte Oberholzer decided to acquire Zelexa Beauty Spa after working as a guesthouse manager for a few years. She often had to work with surrounding spa’s and decided that this industry if for her.  She decided on Zelexa Beauty Spa as it was the number 1 salon in the area as recommended by her ( then ) guests.

#1 out of 1 Spas in Mossel Bay

Reviews

5.0

Venue rating

 Based on 106 reviews

  • Ambience
  • Cleanliness
  • Facilities
  • Staff
  • Value
Have you been here? Write a review
Showing 91-100 of 106 items.
Avatar
Soekie Earle
(Posted 5 years ago)

Julle naam loop jul vooruit. Beste advertensie is "word of mouth. Almal praat van julle. Hou so vol. Sien julle een van die dae.

Avatar
Santa-Marina Friederich
(Posted 5 years ago)

Die plek waar jou liggaam en siel gevoed word :-) Gaan maak 'n draai en beleef dit vir julself!

Avatar
Riaan Oberholzer
(Posted 5 years ago)

Wel!!! Uit n man se oogpunt wil ek net iets se oor Charlotte van Zelexa spa, se RegimA produkte. Sy het vir my n week terug op die produk gesit en ek kon nie glo hoe lekker en glad my gesig voel nie. Jy kan tot met die gesig was produk skeer en dan is jou vel skoon en sag. Vrouens koop dit vir die man wat skepties is oor vel produkte, hulle sal vining hulle storie oor RegimA produkte verander. Dankie my Liefie vir jou goeie raad.

Avatar
Cecile-Rene Du Toit
(Posted 5 years ago)

Charlotte en span,baie dankie vir die groot bederf vandag! Ons het heerlik ontspan en sal julle beslis weer besoek!

Avatar
Chrystal de Jager
(Posted 5 years ago)

vyf sterretjies vi jule en hule is beslis goud!

Avatar
Lopke Josandi Strydom
(Posted 5 years ago)

Avatar
Karen Goosen
(Posted 5 years ago)

Julle is great! Blessings!

Avatar
Deidre Swanepoel
(Posted 5 years ago)

my naels het so sleg gelyk na die Desember vakansie, om nie eers te praat van die voete nie ;) Dankie Chantel jy is maar net die beste. Ek het so lekker ontspan dat ek amper geslaap het. My voete en my naels lyk stunning xx

Avatar
Marian Pieterse
(Posted 5 years ago)

Avatar
Estie Van Den Berg
(Posted 5 years ago)

In ons gejaagde lewe en soms bietjie eensame lewe het ons meer as soms nodig om ons self in die hande van mense te sit wat jou weer sal laat goed voel oor jouself en die lewe weer in die oe te kyk en dit my liewe vriende is presies wat Charlotte en haar ongelooflike span vir my doen en as ek moet skryf wat hulle vir my beteken sal ek die hele dag sit en skryf. Vandat ek daar instap tot ek daaruit stap voel ek so blessed. Hulle vriendelikheid en opregtheid is eg en warm. My v...el het in minder as 'n jaar ongelooflik mooi geword en ooooo my naels (Chantal) is altyd 'n wenner waar ookal ek gaan en ek kan nie wag vir die somer nie want dan kan ek my toonnaels ook weer af show!. Cherene wat my limf dreinering doen werk my goed maar dit is so die moeite werd! Charlotte ... wat kan ek se. Jy weet presies wat my vel, lyf en gemoed nodig het as ek daarin stap en jy laat my as mens weer mooi voel. Dankie dat julle daar is om ons in Mosselbaai/H

Copyright © 2016-2019 GoBeauty Systems. All rights reserved.